Sonja Botha, fisioterapeut

Oktober 16, 2010

staan nader, mev die fisioterapeut

sy val my aan met ‘n oorlogskreet

hard en sag werk haar sterk hande

ek klem, sweet & kners op my tande

ek verduur erge pyn en leiding

net ten baat van melksuur skeiding

suksesvol en beeldskoon word sy geraam

Sondag in die kerk word dit beaam

en tog is daar hartseer boë

in daai groen asemrowende oë

valse god en pastoor wat jok

het Sonja se lewe goed opfefok

voordat Sonja haar self kon vind

het christen dogma haar vasgebind

nooit is sy die kans gegun

om oor die lewe self te besin

dit maak ‘n mens se hart so seer;

Sonja Botha verdien soveel meer.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.