Dr. Mike Botha has had his fair share of bad publicity. Together with Marcus van Heerden he was charged with culpable homicide after a botched operation in 2004. He was found not guilty and rightly so, but there is obviously still the stigma.

This post though is not about this particular case, but rather about the womanising habits of the infamous Dr. Mike Botha. Even though many people would say that I should be absolutely furious at Dr. Botha, I have mixed feelings. Let me explain. In July of this year I went under the knife at St George’s in PE. Botha was the anesthetist. Just before surgery Botha was incessantly flirting with a nurse and afterwards I could see him fondling the same nurse. Just to be clear the fondling was undoubtedly of  a sexual nature. The nurse, who was very attractive, was encouraging him.

Inevitably any red-blooded male will think: I wish I was the good doctor! In my professional sector (Corporate Finance) sexual activity between colleagues is very much discouraged, but inevitably it does happen. Having said all of that I do think that this type of behaviour is inappropriate in the workplace, especially an operating theater. While I have no principled objection to willing colleagues getting it on, at work it surely must lead to distractions and result in mistakes. When this work is an operating theater, lives are at stake.

So I think Dr. Mike Botha should in future do his flirting, fondling & “frying” at home and not at work. While I don’t think of Botha as a monster or deviant in any way – he just gets to act out his urges, I urge the hospital to put a leash on our Good Doc before another tragedy occurs.

Shashi Naidoo op Ubuhle.com

Shashi Naidoo op Ubuhle.com

Dis nie altemit dat Suid Afrika darem dekselse mooi vrouens het nie. ‘n Kollega het gister vir my hierdie skakel van Marilize van Emmenis, Joost se skelmpie, gestuur. Nou het ‘n ou miskien ‘n bietjie meer simpatie vir Joost :)

Die website, South Africa’s models & celebrities, is vir my nou regtig ‘n oulike website. Die wies-wie van SA se mooi vrouens is daar – oud en jonk. Die website laai baie vinnig en die ontwerp is eenvoudig tog funksioneel. Die ontwerp is ook nie sleazy nie; m.a.w jy kan wegkom met ‘n loer sonder dat daar ongeskikte goed op jou skerm gebeur – heel veilig.

Een klein stukkie kritiek wat ek het is dat nie al die dames genoeg fotos op het nie, maar daar is meer as genoeg om op te maak hiervoor. Interessant ook dat die populêre mense op die site, Lee-Ann Liebenberg (model) en Tammy-Anne Fortuin (aanbieder van All Access en Roer) is. Wie sê ons is nie multi-culti in die land nie!

My persoonlike gunstelinge is Shashi Naidoo (Indiese mooinooi), Jenna Pietersen (hubba hubba!!) en Jean-Marie Neethling (Ryk se sexy sussie).

En die beste vir ons wat RSS gebruik – daar is ‘n Ubuhle Latest RSS feed met al die nuutste dames. Perfek!

Werknemer is HIV+

Maart 23, 2009

 

Ons het ‘n baie oulike kleurling meisie wat by ons in die kantoor werk, maar sy het die laaste paar weke baie afgevat. Vanoggend het ek met totale skok verneem dat sy HIV positief is. Dit is vir my verskriklik hartseer. Die meisie is intelligent en hardwerkend en sy sou ‘n volle lewe kon lei. Sy is onlangs getroud, maar haar man is ‘n robbies. Ek sal nie verbaas wees as sy die siekte by hom opgetel het nie want ek glo nie sy is die rondslaap tipe nie.

Ek wonder rêrig hoeveel mense in ons land het HIV/VIGS. As iemand soos hierdie meisie dit het, is dit meer as wat ‘n mens dink.

‘n Kollega moes laasjaar vir ‘n paar oorsese kliënte ‘n week in een van die top privaat natuurreservate plek bespreek. Hulle het ons vertel dat by aankoms is hulle amptelik en pertinent gewaarsku om, weens die VIGS kwessie, nie met swart mense “casual” seks te hê nie. Hulle was ietwat stomgeslaan oor die direkte rasse verwysing (en dit is aan hulle gesê deur ‘n swart man), maar hulle het dit tog waardeer.

Middeljarige Seksdrome

Maart 6, 2009

Om aan te sluit by my 1ste post. Gisteraand droom ek dat ek my hoërskool crush opseks in ‘n swembad. Ek het haar 20 jaar laas gesien en ek het nou-en-dan kontak met haar op Facebook; sy is nie rêrig in my daaglikse gedagtes nie. Ek moet egter erken sy is donders sexy – ek wens sy wil meer bikini fotos op Facebook sit.

Hoekom, so uit die bloute, sou ek van DIE girl droom. Miskien verlang ek terug na die onskuldigheid van my skooljare. Ek was moerse skaam op skool en ek het nie ge-feature as dit by meisies kom nie. Die spesifieke meisie was baie sexy en baie stout. Ons was baie goeie pêls. Maar ek wou haar net bykom en ek dink sy het my meer gesien as ‘n maatjie. Ek wil dit nie eintlik sê nie, maar amper soos wat meisies met gay mans uithang.

Ek wonder wat sou Freud gedink het.

Middeljarige jagsgeid

Februarie 26, 2009

Ek is 38 jaar oud. Ek is gelukkig getroud met 2 kinders en my vrou is verwagtend met ‘n beplande 3rde kind. Met my loopbaan gaan dit klopdisselboom. Ek is verlede jaar aangestel in ‘n senior pos in een van die groter maatskappye in Suid-Afrika. Ek het ‘n huis, ‘n strandhuis, twee motors, ‘n boot en ‘n motorfiets. Ja ek het skuld (wie het nie?), maar dis geensins ‘n probleem nie.

Meeste mense sou sê ek het (relatief) alles wat ek wou hê. Maar dit is nie so nie. Ek smag na ander vrouens. My sekretaresse, my kollegas, my buurvrou, my vriende se vrouens, my broer se woonstelmaat, vrouens op die TV, vrouens in die verkeer. Wit vroue, Kleurling vroue, Indiër vroue (nog nie swart nie :)), ouer vroue, jonger vroue. Britney, Kate, Sashi, Minki, Jen. You name it; I want it. Ek wil hulle vat en opseks. Ek wil hulle my kantoor in neem, hulle op die vloer laat sit en… wel ja. As my kollega haar tight ass “per ongeluk” teen my skuur is ek in my moer in vir twee ure. Sy weet presies wat sy doen.

Om dinge nog moeiliker te maak: ek is aantreklik. Ek sê dit nie om my eie beul te blaas nie – dis net een van daai dinge. En ek weet vir ‘n feit meeste van die vroue wat ek wil nail voel ‘n twitch of twee vir die ou drol. Van hulle flirt selfs openlik met my. Ek hou daarvan om te flirt, maar dit maak my net nog jagser en my vrou haat dit en ek wil haar nie seermaak nie.

Ek het regtig egtig ‘n moerse moerse probleem. Ek het nog nooit my vrou (vir wie ek regtig lief is en wie ek respekteer en admireer) verneuk nie. Maar ek weet nie hoe ek moet maak nie. Ek het al porn probeer, maar die valsheid van porn sit my af. Ek soek seks by iemand wat nie my vrou is nie!

Wat o wat kan ek doen? Am I alone?

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.